Roger Smith (18 Desember 1932 – 4 Junie 2017) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Man of a Thousand Faces (1957), Auntie Mame (1958), en C.C. & Company (1970), en in die televisiereeks 77 Sunset Strip (1958).

Filmografie Rolprente 1957: Man of a Thousand Faces 1957: No Time to Be Young 1958: Auntie Mame 1958: Crash Landing 1959: Never Steal Anything Small 1968: Rogue's Gallery 1969: The First Time 1970: C.C. & Company

Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1963: The Folk World of Jimmie Rodgers 1965: Mister Roberts

Televisierolprente 1973: Ann-Margret: When You're Smiling 1975: Ann-Margret Olsson 1975: Ann-Margret Smith 1988: The 33th Annual Thalians Ball

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu