Vladimir Sokoloff (26 Desember 1889 – 15 Februarie 1962) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Life of Emile Zola (1937), Mission to Moscow (1943), For Whom the Bell Tolls (1943), en The Magnificent Seven (1960).
Filmografie Rolprente 1928: Die weiße Sonate 1929: The Ship of Lost Men 1930: Moral um Mitternacht 1931: Hell on Earth 1931: Kismet 1933: Song of the Streets 1935: Le secret des Woronzeff 1936: Mr. Flow 1937: The Life of Emile Zola 1943: Mission to Moscow 1943: For Whom the Bell Tolls 1946: Cloak and Dagger 1950: The Baron of Arizona 1960: The Magnificent Seven 1960: Beyond the Time Barrier
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1889 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu