Jack Soo (28 Oktober 1917 – 11 Januarie 1979) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Flower Drum Song (1961), The Oscar (1966), en The Green Berets (1968), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).
Filmografie Rolprente 1961: Flower Drum Song 1966: The Oscar 1968: The Green Berets
Televisiereekse 1964: Valentine's Day 1975: Barney Miller
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu