Putter Smith (gebore 19 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diamonds Are Forever (1971), Win, Place or Steal (1974), en In the Mood (1987).

Filmografie Rolprente 1971: Diamonds Are Forever 1974: Win, Place or Steal 1987: In the Mood

Televisiereekse 2013: Live from Studio 16

Video's 1990: Citizen Soldier

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu