John Smith (3 Maart 1931 – 25 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wichita (1955) en The Women of Pitcairn Island (1956), en in die televisiereekse Cimarron City (1958) en Laramie (1959).
Filmografie Rolprente 1955: Wichita 1956: The Women of Pitcairn Island 1956: Ghost Town 1956: Hot Rod Girl 1956: Quincannon, Frontier Scout 1957: The Crooked Circle 1957: Fury at Showdown 1957: The Kettles on Old MacDonald's Farm 1957: The Lawless Eighties 1957: Tomahawk Trail 1958: Handle with Care 1959: Island of Lost Women
Televisiereekse 1958: Cimarron City 1959: Laramie
Televisierolprente 1958: Sea Divers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu