Ian Michael Smith (gebore 5 Mei 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Simon Birch (1998).

Filmografie Rolprente 1998: Simon Birch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu