Die Kaalhoekrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Koonaprivier in die Lingelethu-township van die dorp Adelaide. Die rivierstelsel val in die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

Oorsprong Winterberge by die koördinate:

Sytakke Waterkloofrivier.

Eksterne skakel Google-kaart van die Kaalhoekrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap