Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Assegaairivier.
Die Assegaairivier is 'n stroom wat naby die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Kariegarivier.
Eksterne skakel Google-kaart van die Assegaairivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap