Die Baken se Loop is 'n lopie wat in die Klein-Karoo van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei.

Dit is in die omgewing van die Ghwarriepoort aan die N9-hoofpad tussen Willowmore en Uniondale geleë.

Eksterne skakel Google-kaart van Baken se Loop se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap