Apertium is vrye sagteware wat outomatiese vertaling kan doen en word onder terme van die GNU GPL lisensie versprei. Die Spaanse en Katalaanse regerings finansier die Universiteit van Alacant om aan die projek te werk.

Apertium het ontstaan as een van die masjienvertaalenjins in die projek OpenTrad en is oorspronklik ontwerp om tussen nou verwante tale te vertaal. Die sagteware is daarna uitgebrei en kan tans ook tussen meer diverse taalpare vertaal. 'n Nuwe vertaalstelsel kan geskep word deur slegs die taalkundige data (woordeboeke en reëls) te definieer.

Taalpare Die onderstaande tabel verteenwoordig 'n lys van huidige stabiele taalpare.

af ast eu br bg ca da en eo fr gl is mk nl nb nn oc pt ro es cy sv Afrikaans — (⇄) Asturies — (⇄) Baskies — (→) Bretons — (→) Bulgaars — (⇄) Katalaans — (⇄) (←) (⇄) (⇄) (⇄) (⇄) Deens — (⇄) (⇄) (←) Engels (⇄) — (⇄) (⇄) (←) (←) (⇄) (←) Esperanto (←) (⇄) — (←) Frans (←) (⇄) — (⇄) Galicies (⇄) — (⇄) (⇄) Yslands (→) — Macedonies (⇄) (→) — Nederlands (⇄) — Noors (Bokmål) (⇄) — (⇄) Noors (Nynorsk) (⇄) (⇄) — Oksitaans (⇄) — (⇄) Portugees (⇄) (⇄) — (⇄) Roemeens — (←) Spaans (⇄) (←) (⇄) (⇄) (⇄) (⇄) (⇄) (⇄) (←) — Wallies (→) — Sweeds (→) —

Eksterne skakels Apertium se Afrikaanse Tuisblad Apertium web demonstrasies Apertium Wiki Die OpenTrad Projek

Kategorie:Outomatiese vertaling Kategorie:Vrye sagteware