Sig Ruman (11 Oktober 1884 – 14 Februarie 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Opera (1935), Ninotchka (1939), To Be or Not to Be (1942), en Stalag 17 (1953).

Filmografie Rolprente 1934: The World Moves On 1935: A Night at the Opera 1936: The Bold Caballero 1937: The Great Hospital Mystery 1937: Midnight Taxi 1937: Think Fast, Mr. Moto 1938: The Saint in New York 1939: Ninotchka 1940: Outside the Three-Mile Limit 1942: To Be or Not to Be 1942: Remember Pearl Harbor 1953: Stalag 17 1955: Carolina Cannonball

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu