Bing Russell (5 Mei 1926 – 8 April 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Horse Soldiers (1959), The Magnificent Seven (1960), Tango & Cash (1989), en Dick Tracy (1990).
Filmografie Rolprente 1957: Ride a Violent Mile 1959: The Horse Soldiers 1960: The Magnificent Seven 1962: Stakeout! 1966: An Eye for an Eye 1989: Tango & Cash 1990: Dick Tracy
Televisiereekse 1967: The Guns of Will Sonnett
Televisierolprente 1979: Elvis
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu