Charles Russell (31 Maart 1918 – 18 Januarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Purple Heart (1944), The Late George Apley (1947), Inner Sanctum (1948), en Canon City (1948).

Filmografie Rolprente 1944: The Purple Heart 1946: Johnny Comes Flying Home 1947: The Late George Apley 1947: Beyond Our Own 1948: Inner Sanctum 1948: Canon City 1948: Night Wind 1948: Trouble Preferred 1949: Tucson

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu