Edmon Ryan (5 Junie 1905 – 4 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery Street (1950), Topaz (1969), en Tora! Tora! Tora! (1970), en in die televisiereeks Tales of Tomorrow (1951).

Filmografie Rolprente 1938: Hey! Hey! U.S.A! 1939: The Human Monster 1950: Mystery Street 1950: Highway 301 1962: Two for the Seesaw 1965: The Playground 1969: Topaz 1970: Tora! Tora! Tora!

Televisiereekse 1951: Tales of Tomorrow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu