Alfred Ryder (5 Januarie 1916 – 16 April 1995) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente T-Men (1947) en True Grit (1969), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Invaders (1967).
Filmografie Rolprente 1947: T-Men 1964: Invitation to a Gunfighter 1969: True Grit 1976: Tracks
Televisiereekse 1950: Starlight Theatre 1961: 'Way Out 1966: Star Trek 1967: The Invaders
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu