Chris Rush (11 Februarie 1948 – 28 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Empty Fuller (2008).
Filmografie Rolprente 2008: Empty Fuller
Televisiereekse 1986: Rascal's Comedy Hour 1994: Small Doses
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2018