Gary Riley (gebore 19 November 1963) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stand by Me (1986), Summer School (1987), Planes, Trains & Automobiles (1987), en Fear (1996).

Filmografie Rolprente 1986: Stand by Me 1987: Summer School 1987: Planes, Trains & Automobiles 1996: Fear

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1967