Lalo Ríos (7 Februarie 1927 – 7 Maart 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lawless (1950), City Beneath the Sea (1953), Touch of Evil (1958), en Lonely Are the Brave (1962).

Filmografie Rolprente 1950: The Lawless 1952: The Ring 1953: City Beneath the Sea 1958: Touch of Evil 1962: Lonely Are the Brave

Televisiereekse 1959: Border Patrol

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu