Clint Ritchie (9 Augustus 1938 – 31 Januarie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bandolero! (1968) en Patton (1970), en in die televisiereeks One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1967: The St. Valentine's Day Massacre 1968: Bandolero! 1970: Patton 1971: The Peace Killers 1975: Against a Crooked Sky
Televisiereekse 1968: One Life to Live 1977: Thunder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu