Mark Ritts (16 Junie 1946 – 7 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent In Smog and Thunder (2003) en in die televisiereekse The Real Adventures of Sherlock Jones and Proctor Watson (1987), Storytime (1992), en Beakman's World (1992).
Filmografie Rolprente 2003: In Smog and Thunder
Televisiereekse 1987: The Real Adventures of Sherlock Jones and Proctor Watson 1992: Storytime 1992: Beakman's World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu