R. D. Robb (gebore 31 Maart 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Story (1983), The Brady Bunch Movie (1995), Matilda (1996), en One Point O (2004).
Filmografie Rolprente 1983: A Christmas Story 1995: The Brady Bunch Movie 1996: Matilda 1997: Eight Days a Week 2001: Don's Plum 2001: Boys Klub 2004: One Point O 2005: Terminal Impact 2008: Gardens of the Night 2009: What Goes Up
Televisierolprente 1984: Little Arliss
Video's 2003: Another Christmas Story 2003: Daisy Red Ryder: A History
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu