Rudy Robbins (17 November 1933 – 21 Februarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), McLintock! (1963), The Green Berets (1968), en The Sugarland Express (1974).
Filmografie Rolprente 1960: The Alamo 1963: McLintock! 1968: The Green Berets 1974: The Sugarland Express
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2011