Larry Roberts (28 September 1926 – 17 Julie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Lady and the Tramp (1955) en in die televisiereekse Lights, Camera, Action! (1950) en Damon Runyon Theater (1955).
Filmografie Rolprente 1955: Lady and the Tramp
Televisiereekse 1950: Lights, Camera, Action! 1955: Damon Runyon Theater
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu