Barry Robins (12 Januarie 1945 – 1 April 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bless the Beasts & Children (1971) en in die televisiereekse The Rat Patrol (1966) en Columbo (1971).

Filmografie Rolprente 1971: Bless the Beasts & Children

Televisiereekse 1966: The Rat Patrol 1971: Columbo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu