Jay Robinson (14 April 1930 – 27 September 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Robe (1953), Demetrius and the Gladiators (1954), en Bram Stoker's Dracula (1992), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1953: The Robe 1954: Demetrius and the Gladiators 1955: The Virgin Queen 1956: The Wild Party 1965: Tell Me in the Sunlight 1973: This Is a Hijack 1978: Born Again 1992: Bram Stoker's Dracula 1993: Skeeter

Televisiereekse 1966: Star Trek 1976: Dr. Shrinker 1978: The Bay City Rollers Show 1997: Beyond Bizarre

Televisierolprente 1993: Dying to Remember

Video's 1997: Adventures Beyond: Chupacabra 2009: The Making of the Robe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu