Matt Robinson (1 Januarie 1937 – 5 Augustus 2002) was 'n Afro-Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Possession of Joel Delaney (1972) en Amazing Grace (1974), en in die televisiereekse Sesame Street (1969) en The Cosby Show (1984).

Filmografie Rolprente 1972: The Possession of Joel Delaney 1973: Save the Children 1974: Amazing Grace 1990: La settimana della sfinge

Televisiereekse 1969: Sesame Street 1979: The Candy Apple News Company 1984: The Cosby Show

Televisierolprente 1999: Sesame Street Unpaved

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse draaiboekskrywers Kategorie:Afro-Amerikaners Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu