George Reinholt (22 Augustus 1939 – 11 November 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Looking Up (1977) en in die televisiereekse The Secret Storm (1954), Another World (1964), en One Life to Live (1968).

Filmografie Rolprente 1977: Looking Up

Televisiereekse 1954: The Secret Storm 1964: Another World 1968: One Life to Live

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu