Pat Renella (24 Maart 1929 – 9 November 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bullitt (1968) en in die televisiereekse The Alfred Hitchcock Hour (1962), Cannon (1971), en Voyagers! (1982).
Filmografie Rolprente 1968: Bullitt
Televisiereekse 1962: The Alfred Hitchcock Hour 1963: The New Phil Silvers Show 1971: Cannon 1982: Voyagers!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu