James Rennie (18 April 1890 – 31 Julie 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Girl of the Golden West (1930), Illicit (1931), Skylark (1941), en Now, Voyager (1942).

Filmografie Rolprente 1920: Remodeling Her Husband 1920: Flying Pat 1922: Dust Flower 1923: His Children's Children 1923: Mighty Lak' a Rose 1924: Argentine Love 1924: The Moral Sinner 1924: Restless Wives 1925: Share and Share Alike 1930: The Girl of the Golden West 1930: The Bad Man 1931: Illicit 1931: Party Husband 1932: The Divorce Racket 1933: The Little Damozel 1941: Skylark 1942: Now, Voyager

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1965 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1889