Erik Rhodes (10 Februarie 1906 – 17 Februarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Gay Divorcee (1934), Charlie Chan in Paris (1935), en Top Hat (1935), en in die televisiereeks Musical Comedy Time (1950).

Filmografie Rolprente 1934: The Gay Divorcee 1934: Give Her a Ring 1935: Charlie Chan in Paris 1935: Top Hat 1935: Another Face 1936: Chatterbox 1936: Second Wife 1936: Special Investigator 1937: Criminal Lawyer 1937: Woman Chases Man 1938: Mysterious Mr. Moto

Televisiereekse 1948: The Gloria Swanson Hour 1950: Musical Comedy Time

Televisierolprente 1948: Great Catherine

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1906 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu