Bruce Reitherman (gebore 15 September 1955) is 'n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Jungle Book (1967) en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977), en in die televisiereeks The Living Edens (1997).

Filmografie Rolprente 1967: The Jungle Book 1977: The Many Adventures of Winnie the Pooh

Televisiereekse 1997: The Living Edens

Televisierolprente 1994: Island of the Giant Bears 2000: New True Life Adventures: Alaska: Dances of the Caribou

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu