Henry Otto (8 Augustus 1877 – 3 Augustus 1952) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Big Tremaine (1916), The River of Romance (1916), A Slave of Vanity (1920), en Dante's Inferno (1924).

Filmografie Rolprente 1913: The Lipton Cup: Introducing Sir Thomas Lipton 1914: Elizabeth's Prayer 1916: Big Tremaine 1916: The River of Romance 1916: Half a Rogue 1916: The Man from Nowhere 1916: Mister 44 1916: Undine 1917: Lorelei of the Sea 1917: The Butterfly Girl 1918: Wild Life 1919: The Great Romance 1919: The Amateur Adventuress 1919: Fair and Warmer 1919: The Island of Intrigue 1919: The Microbe 1919: Some Bride 1919: Angel Child 1920: A Slave of Vanity 1920: The Cheater 1920: The Willow Tree 1923: Lovebound 1923: The Temple of Venus 1924: Dante's Inferno 1924: Folly of Vanity 1925: The Ancient Mariner 1926: The Outlaw Express 1927: The Love Wager 1930: Alma de Gaucho 1931: Sea Devils

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1877 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu