Monroe Owsley (11 Augustus 1900 – 8 September 1937) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Holiday (1930), Indiscreet (1931), The Keyhole (1933), en Ex-Lady (1933).

Filmografie Rolprente 1930: Holiday 1930: Free Love 1931: Indiscreet 1931: Honor Among Lovers 1931: Ten Cents a Dance 1932: Call Her Savage 1932: Hat Check Girl 1932: Unashamed 1933: The Keyhole 1933: Ex-Lady 1933: Brief Moment 1933: Twin Husbands 1933: The Woman Who Dared 1934: She Was a Lady 1934: Shock 1936: Hideaway Girl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1937 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu