Frank Overton (12 Maart 1918 – 24 April 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Mile (1959), To Kill a Mockingbird (1962), en Fail-Safe (1964), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1958: Desire Under the Elms 1959: The Last Mile 1962: To Kill a Mockingbird 1964: Fail-Safe
Televisiereekse 1952: The Gulf Playhouse 1955: Playwrights '56 1959: Brenner 1959: Deadline 1964: 12 O'Clock High 1966: Star Trek
Televisierolprente 1961: The Long Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu