Robert Osterloh (31 Mei 1918 – 16 April 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Prowler (1951) en Baby Face Nelson (1957), en in die televisiereekse You Are There (1953) en The Deputy (1959).
Filmografie Rolprente 1948: Incident 1949: I Cheated the Law 1951: The Prowler 1953: Private Eyes 1957: Baby Face Nelson
Televisiereekse 1952: Rebound 1953: You Are There 1955: Jane Wyman Presents The Fireside Theatre 1956: Ethel Barrymore Theater 1959: The Deputy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu