Philip McKeon (11 November 1964–10 Desember 2019) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Day Takes You (1991), Murder in the First (1995), en The Jacket (2005), en in die televisiereeks Alice (1976).
Filmografie Rolprente 1991: Where the Day Takes You 1991: 976-Evil II 1994: Teresa's Tattoo 1995: Murder in the First 2003: Edge of Nowhere 2005: The Jacket
Televisiereekse 1976: Alice
Televisierolprente 1982: Leadfoot
Video's 1989: Red Surf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019