Kenneth McMillan (2 Julie 1932 – 8 Januarie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Stepford Wives (1975), Dune (1984), Amadeus (1984), en Runaway Train (1985).
Filmografie Rolprente 1975: The Stepford Wives 1979: Chilly Scenes of Winter 1981: Heartbeeps 1981: True Confessions 1982: Partners 1982: The Clairvoyant 1983: Blue Skies Again 1984: Dune 1984: Amadeus 1984: Reckless 1985: Runaway Train 1985: Cat's Eye 1987: Malone
Televisiereekse 1984: Suzanne Pleshette Is Maggie Briggs 1985: Our Family Honor
Televisierolprente 1982: In the Custody of Strangers 1983: Murder 1, Dancer 0 1983: Dixie: Changing Habits 1986: Acceptable Risks 1987: Tales from the Hollywood Hills: A Table at Ciro's
Video's 2013: The Calm Before the Chaos: Kyle T. Heffner Reflects on Runaway Train
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu