Jim McMullan (13 Oktober 1936 – 31 Mei 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Assassination (1987), Batman & Robin (1997), en Austin Powers: International Man of Mystery (1997), en in die televisiereeks The Time Tunnel (1966).
Filmografie Rolprente 1963: The Raiders 1971: The Windsplitter 1973: Extreme Close-Up 1987: Assassination 1987: Life Flight: The Movie 1997: Batman & Robin 1997: Austin Powers: International Man of Mystery
Televisiereekse 1962: Wide Country 1966: The Time Tunnel 1974: Chopper One 1976: Most Wanted 1980: Beyond Westworld 1982: A New Day in Eden
Televisierolprente 1969: The Desperate Mission 1975: Stowaway to the Moon 1979: She's Dressed to Kill
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu