Douglas McPhail (16 April 1914 – 6 Desember 1944) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sweethearts (1938), Babes in Arms (1939), Little Nellie Kelly (1940), en Born to Sing (1942).
Filmografie Rolprente 1938: Sweethearts 1939: Babes in Arms 1940: Little Nellie Kelly 1942: Born to Sing
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 1944 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu