Robert McWade (25 Januarie 1872 – 19 Januarie 1938) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Cage (1933), The Kennel Murder Case (1933), Cappy Ricks Returns (1935), en California Straight Ahead! (1937).

Filmografie Rolprente 1925: New Brooms 1928: The Home Towners 1930: Feet First 1931: Too Many Cooks 1933: The Big Cage 1933: The Kennel Murder Case 1933: Fog 1934: Hold That Girl 1934: No Ransom 1935: Cappy Ricks Returns 1935: His Night Out 1935: Mary Jane's Pa 1936: Bunker Bean 1937: California Straight Ahead!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1938 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu