Don Megowan (24 Mei 1922 – 26 Junie 1981) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Werewolf (1956), The Creation of the Humanoids (1962), The Devil's Brigade (1968), en Blazing Saddles (1974).

Filmografie Rolprente 1951: The Kid from Amarillo 1956: The Werewolf 1957: Snowfire 1958: A Lust to Kill 1960: La strada dei giganti 1961: Guns of the Black Witch 1962: The Creation of the Humanoids 1967: Border Lust 1968: The Devil's Brigade 1974: Blazing Saddles

Televisiereekse 1962: The Beachcomber

Televisierolprente 1955: The Shining Beacon 1955: Captain Fathom 1958: Counterspy 1960: The Yank

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu