Sam Menning (5 Januarie 1925 – 29 Maart 2010) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Eyes of Eddie Mars (1984), The Prestige (2006), en The Onion Movie (2008), en in die televisiereeks My Name Is Earl (2005).
Filmografie Rolprente 1984: The Eyes of Eddie Mars 1984: Bachelorette Party 2006: The Prestige 2008: The Onion Movie
Televisiereekse 2005: My Name Is Earl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu