J. Edward McKinley (11 Oktober 1917 – 30 Julie 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Angry Red Planet (1959), The Party (1968), en Charro! (1969), en in die televisiereeks The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1959: The Angry Red Planet 1962: Patty 1968: The Party 1969: Charro!
Televisiereekse 1964: Tom, Dick and Mary 1965: The Wild Wild West
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu