Harpo Marx (23 November 1888 – 28 September 1964) was 'n Amerikaanse akteur en musikus van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Horse Feathers (1932), Duck Soup (1933), A Night at the Opera (1935), en The Big Store (1941).

Filmografie Rolprente 1929: The Cocoanuts 1930: Animal Crackers 1931: Monkey Business 1931: The House That Shadows Built 1932: Horse Feathers 1933: Duck Soup 1935: A Night at the Opera 1937: A Day at the Races 1938: Room Service 1939: At the Circus 1940: Go West 1941: The Big Store 1946: A Night in Casablanca 1949: Love Happy 1957: The Story of Mankind

Televisiereekse 1950: You Bet Your Life

Televisierolprente 1953: Season's Greetings 1982: The Marx Brothers in a Nutshell 1993: The Unknown Marx Brothers

Video's 1986: Classic Comedy Teams

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu