Zeppo Marx (25 Februarie 1901 – 30 November 1979) was 'n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cocoanuts (1929), Animal Crackers (1930), Horse Feathers (1932), en Duck Soup (1933).

Filmografie Rolprente 1929: The Cocoanuts 1930: Animal Crackers 1931: The House That Shadows Built 1932: Horse Feathers 1933: Duck Soup

Televisierolprente 1993: The Unknown Marx Brothers

Video's 1986: Classic Comedy Teams

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Amerikaanse uitvinders Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu