Vincent Marzello (gebore 4 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me (1977), Superman (1978), Never Say Never Again (1983), en The Witches (1990).
Filmografie Rolprente 1977: The Spy Who Loved Me 1978: Superman 1983: Never Say Never Again 1990: The Witches
Televisierolprente 2000: The Holocaust on Trial
Video's 2009: Bob the Builder: The Legend of the Golden Hammer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu