Walter Maslow (16 Januarie 1926 - 2 November 2025) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cosmic Man (1959), Atlas (1961), The Human Duplicators (1965), en White Fang (1991). En is veral bekend vir sy rol as Private Marty Green in die 1958 rolprent Suicide Battalion.

Afsterwe Maslow sterf op 2 November 2025, op die ouderdom van 97.

Filmografie Rolprente 1959: The Cosmic Man 1961: Atlas 1965: The Human Duplicators 1991: White Fang

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2025