Todd Karns (14 Januarie 1921 – 5 Februarie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Andy Hardy's Private Secretary (1941), The Courtship of Andy Hardy (1942), It's a Wonderful Life (1946), en Jet Job (1952).
Filmografie Rolprente 1941: Andy Hardy's Private Secretary 1942: The Courtship of Andy Hardy 1946: It's a Wonderful Life 1952: Jet Job
Televisiereekse 1949: Family Theatre 1949: Jackson and Jill 1950: Rocky King, Detective
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu