David Bar Katz is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pest (1997) en Suicide Squad 2, en in die televisiereeks House of Buggin (1995).
Filmografie Rolprente 1997: The Pest Suicide Squad 2 Untitled FBI Wedding Comedy The Man in the Rockefeller Suit Chasing Phil
Televisiereekse 1995: House of Buggin'
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse dramaturge Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu