Jonathan Kaufer (14 Maart 1955 – 2 Oktober 2013) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Soup for One (1982), Always (1985), en Bad Manners (1997), en in die televisiereeks Holmes and Yoyo (1976).

Filmografie Rolprente 1982: Soup for One 1985: Always 1997: Bad Manners

Televisiereekse 1976: Holmes and Yoyo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu